Dankdiens & Nagmaal

Loading Gebeurtenisse

Dankdiens & Nagmaal: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Teks: Staar ons nog na die hemel? (Handelinge 1:6-14)

Deuroffer: Stellenbosch Nagskuiling

Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top