Loading Gebeurtenisse
This gebeurtenis has passed.

Gebedsgeleentheid: 08:45 (komiteekamer)

Erediens: 09:30 – Sewe Weke 1 & doopgeleentheid

Prediker: Leon Cronje

Tema & teks: Sewe weke met die ritmes vir die lewe #1 – Spieël (Kol 2: 6-15)

Deuroffer: Stellenbosch Jeuguitreik

Kleuterkerk: 09:30

Kategese Indeling: 10:30

Kerkbiblioteek ná die erediens