Interaktiewe diens

Loading Gebeurtenisse

Almal is welkom by ons heel eerste Interaktiewe diens wat gelyk loop saam met die gewone erediens. Dit vind plaas in die kerksaal rondom tafels.