Koninkrykstyd

Loading Gebeurtenisse
This gebeurtenis has passed.

Gebedsgeleentheid: 08:45 (komiteekamer)

Erediens: 09:30

Prediker: Nadia Marais

Tema & Teks: #AmINext? Gendergeweld op die voetspoor van Tamar (2 Samuel 13: 1 – 21)

Deuroffer: Hospitaalbearbeiding

Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 (Dis so hartseer!)

Kerkbiblioteek ná die erediens (vierkant)

Tee, koffie en saamkuier ná die erediens by ons Koinonia Kafee.