Koninkrykstyd & Nagmaal

Loading Gebeurtenisse
This gebeurtenis has passed.

Gebedsgeleentheid: 08:45 (komiteekamer)

Erediens: 09:30

Prediker: Leon Cronje

Tema & Teks: Onbekwame Christen? (Hebreërs 11: 29 – 12: 3)

Deuroffer: ACVV

Kleuterkerk & Junior Kategese: 09:30 (Bid-bid vorentoe)

Kerkbiblioteek ná die erediens

Tee, koffie en saamkuier by ons Koinonia Kafee in die leeskamer.