Tienerbediening

Loading Gebeurtenisse
This gebeurtenis has passed.

Tienerkerk ouers is genooi saam met julle tieners vir ‘n familietoerusting 18:00-19:30 in die kerksaal. Ons gaan gesels oor tegnologie se plek in ons huise aan die hand van Andy Crouch se boek “The Tech-Wise Family”. Dit is nie nodig om die boek vooraf te lees om deel te kan neem aan die gesprek nie! Ons sien uit daarna om julle daar te sien!