Al ons hoërskoolkinders is welkom tussen 18:00 en 19:30 in die kerksaal vir ‘n jeugdiens en omgeegroepe.