Sondag is ‘n paneelbespreking oor die komende algemene verkiesing van 8 Mei. Daar sal ruim geleentheid vir deelname en vrae wees. Die byeenkoms begin om 19:00 en sal op die laatste om 20:00 klaarmaak. Kom rus jouself toe om as gelowige lidmaat aan gesprekke oor die verkiesing deel te neem! Laai die pamflet met al die inligting hier af.