Wie is ons

Die Leraars 2016-03-18T11:21:27+00:00

Die Leraars

Monty Sahd

Monty Sahd is sedert 7 Februarie 1993 deel van die gemeente.

Leon Cronje

Leon Cronje is sedert 6 Mei 2007 deel van die gemeente.

Elzanne van der Westhuizen

Elzanne is sedert 21 Januarie 2018 deel van die gemeente.