Nuus en Stories

Nuus en Stories 2016-05-13T09:49:37+00:00

Geloofsgroei #3 van Vernuwing

Kliek hier om die materiaal van die derde en laaste Geloofsgroei van die kort reeks oor “Vernuwing”, af te laai. Dit is by die byeenkomste op Woensdag, 12 Junie gebruik.

12 Junie, 2019|Categories: Geloofsgroei|

Ons eie Masker-uitdaging!

Kom kyk in die leeskamer na al die kreatiewe maskers wat ons voorskoolse en graad 1 tot 6 kinders verlede Sondag tydens kategese gemaak het. Dit is deel van ‘n wêreldwye masker-uitdaging om die belangrikheid van skoon lug te beklemtoon. Maak vir jou ook ‘n masker wat jou […]

5 Junie, 2019|Categories: Nuus|

Paastyd Reisgids #7

Aan die hand van Willem Nicol se boek, “Oop vir die oomblik”, gaan ons saam reis tydens Pase tot en met Pinkster. Dit is ’n reis wat ons gaan help om bewustelik te leef. Jy word uitgenooi om saam te reis! Laai die sewende en laaste gids hier af.

5 Junie, 2019|Categories: Nuus|