Die almanak vir 2026 (in A4-formaat met ‘n duursame glansbuiteblad!) is beskikbaar by die kerkkantoor om af te haal – slegs 1 per besoekpunt, asb. As jy dit in elektroniese formaat verkies, volg die skakel vir ‘n almanak in pdf-formaat.