B-Aksie inisiatief vir 2019

B-Aksie inisiatief vir 2019

Ons gemeente samel elke maand iets in wat by die deurkollektes se maandtema pas. Januarie is ons tema die Jeug en daarom samel ons skryfbehoeftes in vir behoeftige kinders. Kliek hier om die pamflet af te laai met die volledige lys vir die jaar.

2019-01-09T09:06:22+00:00 9 Januarie, 2019|Hulp benodig, Nuus|