Die afgelope Barmhartigheidsmaand was ons gemeente se hande, harte en beursies weer oop vir die gemeenskap om ons en ons wil vir elkeen wat op watter manier ookal gehelp het om ander se lewe makliker te maak, baie dankie sê. Kliek op hierdie skakel as jy die verslag wil lees.