Die blikkie-insamelingsprojek gedurende Barmhartigheidsmaand het dit weereens bevestig  dat die gemeentelede van Stellenbosch-Welgelegen nie skrik vir ‘n uitdaging nie en beslis kan saamwerk! Die finale aantal blikke was 1 428! Vir interessante blikkie-statistieke, kliek hier!