Op Sondag, 25 Oktober vier ons Hervormingsfees en Nagmaal om 09:30 met prof Bernard Combrink as prediker. Die aand om 18:00 vier ons die nuwe Afrikaanse Bybelvertaling met ‘n Bybelfees. Volg die skakel met al die inligting oor hierdie twee geleenthede.