Bybelnagte 2017 vind Woensdag 25 Oktober plaas. Dit begin om 18:00 met ‘n kaas en wyn. Vanaf 19:00 tree die sprekers op. Hulle is Johan Cilliers, Isak Grové en Winand Grundling. Die program behoort teen 20:00 klaar te maak. Kliek hier om al die inligting daaroor te lees.