Bybelnagte vind vanjaar plaas op Donderdag 25 Oktober. Die tema is “Oomblikke van waarheid – waarheen is die NG Kerk in Suid-Afrika op pad?” Die dokumentêr oor Johan Heyns se lewe gaan gewys word waarna gassprekers die tema sal bespreek. Dit begin oudergewoonte om 18:00 met ‘n kaas en wyn.
RSVP asb teen Maandag 22 Oktober by skriba@stelwel.co.za of 021 886 5975