Op 12 Mei hou Durbanville Gemeente ‘n Dames tee ten bate van Badisa. Dis kos R200 pp en Milan Murray is die spreker op die dag. Die tema is: “Laat jou onderrok uithang”.

Kliek hier vir meer inligting.