Mei is ons gemeente se Dankbaarheidsmaand. Laai gerus die pamflet vir ons Dankbaarheidsmaand hier af wat ons saamgestel het om die gemeente se finansies en begroting vir volgende jaar te illustreer. Gedrukte weergawes en Dankbaarheidsmaandkoeverte is Sondae in die vierkant beskikbaar of gedurende die week tydens kantoorure by die kerkkantoor.