In Mei vier ons gemeente ons Dankbaarheidsmaand. Volg die skakel om die inligting oor ons gemeente se finansies af te laai. Ons sluit die maand af met ‘n Dankdiens en Nagmaal om 09:30 en daarna ‘n gesellige saamkuier om die etenstafel op Sondag, 28 Mei. Die hele gemeente is genooi! Laat weet die kerkkantoor asb teen Dinsdag, 23 Mei of jy gaan kom saamkuier. Die ete is gratis.