Dankbare harte!

Dankbare harte!

Ons Kersprojek is waarlik ‘n seën vir baie organisasies in ons gemeenskap. Op die foto links is Basil Pietersen besig om al die skenkings vir Safehouse in sy motor te laai. Op die foto onder is René Hodgson baie opgewonde oor die kospakkies en Kersgeskenke wat ons aan Laerskool Eikestad se Eikiehart-projek geskenk het.

2018-12-06T08:51:44+00:00 6 Desember, 2018|Nuus, Uitreik|