Die volgende deuroffers is sedert November ontvang en intussen oorbetaal aan die onderskeie organisasies:
1 November aan Kinderhuise – R1 445
8 November aan Jamestown Sounds – R1 560
15 November aan Paarl Neonataal – R2 103
22 November aan die ACVV – R3 110
29 November aan Stellenbosch Vigsaksie – R2 725
6 Desember aan die Teologiese Kweekskool – R1 845
13 Desember aan die Sinodale Gemeente Hulpfonds – R1 150
20 Desmber aan die Sinodale Gemeente Begeleiding – R665
25 Desember aan die Studietrust – R1 915
25 Desember aan die Kerkbode Kersfonds – R1 915
27 Desember aan die Sinodale Gemeente-ontwikkeling – R365
3 Januarie aan Sinodale Jeugwerk – R125
10 Januarie aan die Alta du Toit Skool – R260
17 Januarie aan Huis Andrew Murray – R510
24 Januarie aan die Paarlskool – R510