Baie dankie aan almal wat kom help pak het, wat kartonbokse gebring het en natuurlik almal wat kos, toiletware, geld, skoonmaakmiddels en skryfbehoeftes geskenk het! Dankie ook aan almal wat vooraf gehelp het met aankope of tuis pakkies help opmaak het! Julle is ‘n wenspan!