Die vyftiende geloofsverdiepingstuk vir die jaar is hier beskikbaar om af te laai.  Kom saam op ons reis na geestelike verdieping en word ‘n dissipel wat bewustelik leef! Die materiaal is spesifiek gerig vir Paastyd en help ons om te oefen om soos Jesus te wees.