Die sewende geloofsverdieping-stuk vir die jaar is hier beskikbaar om af te laai of neem ‘n blaadjie Sondag by die deure. Kom saam op ons reis na geestelike verdieping en word ‘n dissipel wat bewustelik leef!