Hierdie jaar dink ons na oor hoe ons as dissipels saam met Jesus en met mekaar loop. Die dagstukkies sal voortaan aansluit by die preekteks van die voorafgaande Sondag. Volg die skakel om die dagstukkies vir die week van 3 tot 7 Mei af te laai.