Hierdie jaar dink ons na oor hoe ons as dissipels saam met Jesus en met mekaar loop. Die dagstukkies sluit aan by die preekteks van die voorafgaande Sondag. Volg die skakel om die dagstukkies vir die week van 28 Junie tot 2 Julie af te laai.