Hierdie jaar dink ons na oor hoe ons as dissipels saam met Jesus en met mekaar loop. Die dagstukkies sluit aan by die preekteks van die voorafgaande Sondag. Volg die skakel om die dagstukkies vir die week van 22 tot 26 November af te laai. Dit is die laaste dagstukkies vir die jaar.