Hierdie jaar dink ons na oor hoe ons as dissipels saam met Jesus en met mekaar loop. Ons het afgeskop met ‘n 6-weke preekreeks om net weer vir mekaar te sê wat dissipelskap is. Hierdie week vat ons die ses preektemas saam. Volg die skakel om die dagstukkies vir volgende week af te laai.