Familie lucky packet 285px by 285pxHierdie pakket, spesifiek vir gesinne ontwikkel deur ons gemeente Familiebedieningsgroep, wil gesinne help met geloofsgroei en geloofsvormende gewoontes. Hierdie pakket wil julle help om saam die Here te dien. Neem een by die deure en uitgange en skryf asb net jou e-pos adres neer. Ons gaan facebook kompetisies loods en ook gespreksaande reël. Gaan kyk by facebook/stelwel vir die eerste familie-kompetisie. Kontak Leon Cronje vir meer inligting.