Dit was ‘n heerlike oggend vir ons jaarlikse Bergloop en almal was weer terug voor die ergste hitte ons getref het! Dankie aan almal wat saamgestap het – dit was omtrent ‘n affêre met al die honde ook saam!