‘n Fondsinsameling word gehou vir ‘n old boy van Paul Roos wat tans ‘n inwoner van Bendiga House is. Bendiga House for Independent Living, wat langtermynverblyf verskaf aan volwassenes met neurobiologiese siektes, is in Table View geleë.