Aand van koormusiek

Loading Gebeurtenisse

Die Canticum Novum-mannekoor van Aalst, België tree op Dinsdag, 8 April om 18:00 – 19:10 op in ons kerk as deel van ‘n kore-aand.  Ander kore wat gaan deel wees van hierdie geleentheid is die Viva Cantare-koor olv Xander Kritzinger en die senior koor van Laerskool Stellenbosch.  Die program beloof ‘n wye verskeidenheid werke, van gewyd tot kontemporêr. Kaartjies teen R50 elk is beskikbaar by Quicket of by die deur.

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top