Onthou asb om ‘n potloodsakkie of beker vol te maak met dit wat ‘n skoolkind nodig het (en ietsie lekkers!), dit toe te maak soos ‘n geskenkie en saam te bring na die erediens. Hoe meer ons kry, hoe meer kan ons uitdeel!
This gebeurtenis has passed.