Boekbekendstelling

Loading Gebeurtenisse

Hiermee ‘n uitnodiging om op 23 Februarie om 19:15 die bekendstelling van prof Jaap Durand en Verena Schoeman se boek, Bloedbruide van Christus Vrouemartelaars in die eerste eeue, by ons gemeente by te woon. RSVP teen 12 Februarie by Amanda (082 568 2768 /  amanda@bmedia.co.za). Boeke sal teen ‘n spesiale prys verkoop word (kredietkaartfasiliteite beskikbaar).

 

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top