Die Cape Choral Academy hou Woensdag 31 Julie hul opedag hier by die kerksentrum (15:30 tot 18:00). Hulle verwelkom graag voornemende leerders tussen graad 4 en graad 11 in 2025. Om 18:00 kan jy na ‘n gratis konsert in die kerk kom luister wanneer die koor gaan optree. 
This gebeurtenis has passed.