Derde Sondag in Lydenstyd

Loading Gebeurtenisse

Gebedsgeleentheid: 08:45 – 09:10 (komiteekamer)

Erediens: 09:30

Prediker: Louis Jonker

Tema & Teks: Is die Here by ons of nie? (Eksodus 17: 1 – 7)

Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 – Die mens besluit om “grootkoppe” te word.

Deuroffer: Paarlskool

Tee, koffie en saamkuier: 10:30 (Koinonia Kafee)

Tee vir nuwe lidmate: 10:30 (Kerksaal)

Kerkbiblioteek: 10:30 (leeskamer)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top