Derde Sondag ná Epifanie

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Leon Cronje

Tema & Skriflesing: Ons is almal deel van die liggaam van Christus (1 Korintiërs 12: 12-31)

Deuroffer: Stellenbosch Jeuguitreik

Junior Kategese & Kleuterkerk: 09:30 (indeling vir die jaar)

Koinonia Kafee: 10:30 (kom drink tee of koffie in die vierkant en kuier saam)

 

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top