Derde Sondag ná Epifanie

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30

Prediker: Leon Cronje

Tema & Teks: Geroep GEWILLIG Gestuur (Matteus 4:12-23)

Deuroffer: Stellenbosch Jeuguitreik

Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom! Die kategese indeling vind vandag plaas.)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)

Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top