Derde Sondag ná Epifanie

Loading Gebeurtenisse

Gebedsgeleentheid: 08:45 – 09:10 (komiteekamer)

Erediens: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Teks: Dissipels leef bewus van die wêreld (Sagaria 8:1-13)

Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 – Jesus-volgers sien die wêreld om hulle raak

Deuroffer: Alta du Toit Skool

Tee, koffie en saamkuier: 10:30 (Koinonia Kafee)

Toerustingsgesprek: 18:00 Geregtigheid in die Ou Testament (I) (konsistorie)

 

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top