Erediens: 09:30
Prediker: Marileen Steyn
Tema & Teks: ‘n Lag met ‘n traan (Psalm 146)
Deuroffer: Sinodale Gemeenteondersteuning
Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant – laaste een van die jaar)
Koinonia Kafee: 10:30 (kom drink vir oulaas die jaar tee of koffie in die vierkant en kuier saam)
