Biddag vir Ekologie
Erediens: 09:30
Prediker: Leon Cronje
Tema & Teks: Onthou – die genade en liefde en gemeenskap van God drie-enig is altyd met jou (2 Korintiërs 13:11-13)
Deuroffer: Ekologie-bediening
Kleuterkerk en Junior Kategese: 09:30 (Al ons kinders is welkom!)
Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam met koffie en tee in die vierkant)
Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)
