Biddag vir Ekologie
Dankdiens & Junior Kategese: 09:30
Prediker: Danie Goosen
Tema & Teks: Soveel mense, soveel dinge? (Romeine 12:1-8)
Deuroffer: Ekologie-bediening (Volunteer Wildfire Services)
Kategese-samevatting: 10:30 (in die kerksaal)
Koinonia Kafee: 10:30 (kuier in die vierkant en geniet tee en koffie)
