Drie-eenheidsondag & Dankdiens

Loading Gebeurtenisse

Erediens: 09:30 (Dankdiens – ons sluit Dankbaarheidsmaand af)

Prediker: Daniël Louw

Tema: Dankbaarheid as goeie gawe – net stank vir dank?

Skriflesing: Jona 4: 1-2; 3:10 (barmhartigheid); Jona 4:6 (misnoë)

Kleuterkerk (konsistorie) en Junior Kategese (kerksaal): 09:30 – Die kinders kom eers saam erediens toe.

Deuroffer: Bybelverspreidingsfonds

Kerkbiblioteek: 10:30 (vierkant)

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top