Gemeente-ete om die jaar af te sluit

Loading Gebeurtenisse

Ons het gewoond geraak daaraan om ons Lentefees stuk-stuk te hou en gaan nou sommer ons jaar ook stukkie-vir-stukkie afsluit… met pizza-stukke! Kom kuier saam na afloop van ons Kerssangdiens op Piet Smal se plaas (Blue Creek Wines op die Blaauw-klippenpad). Die ete is gratis, maar ons vra dat jy asb jou plek vooraf by die kerkkantoor sal bespreek (teen Dinsdag 23 November). Bring net jou eie drinkgoed, glase en peuselgoedjies saam vir vooraf kuier. Ons sorg ook vir die poeding!

 

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top