Ons junior kategese gaan afskop met ‘n haai en waai op die gras aan die saal en fietsbane se kant van die kerksentrum. Kom haal jou Huisgeloof-pakkie vir die hele gesin wat jy tuis kan doen na die drive-through!
This gebeurtenis has passed.