Jeugdiens

Loading Gebeurtenisse

Belydenisgroep: 18:00 tot 19:00 (ZOOM)

Tienerkerk: AANLYN (geen in-persoon tienerkerk hierdie week weens veiligheid met die hoë aantal geïsoleerde tieners in die skole)

Huisgeloof vir ons tieners en Gr 7’s: Die tieners se boodskap vir die week is hier beskikbaar om af te laai en is in die vorm van ‘n huisgeloof-blad. Daar is ook ‘n video wat saam met dit gaan en ‘n aktiwiteit wat hulle op hulle eie kan doen nadat julle Huisgeloof gehou het – dit sal ook vir hulle direk uitgestuur word per Whatsapp. Maak asb seker dat, indien jou kind betrokke is by ons senior kategese, hulle op ‘n Whatsapp-groep is van een van die leiers sodat hulle dit kan ontvang.

 

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top