Jeugdiens

Loading Gebeurtenisse

Tienerkerk (Gr. 8-10): 18:00 tot 19:00 in die saal. Hierdie kwartaal gaan ons fokus op die kerk as gemeenskap. Ons gaan elke week om tafels lekker eet en gesels oor hoekom ons mekaar nodig het. Hierdie week eet ons pannekoek!

Belydenisgroep: Elzanne kry julle ook 18:00 tot 19:15 in die saal – julle sal ook darem pannekoek kry!

 

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top