Kerssangdiens

Loading Gebeurtenisse

Kerssangdiens: 09:30

Prediker: Elzanne van der Westhuizen

Tema & Teks: Die Lig breek deur die donker (Matteus 1:18-2:23)

Deuroffer: Stellenbosch Vigsaksie

Kerkbiblioteek: 10:30 (neem boeke uit in die vierkant)

Koinonia Kafee: 10:30 (kuier saam in die vierkant met ‘n koppie tee of koffie)

 

 

Deel asseblief hierdie op jou sosiale netwerke!

Go to Top