Al ons voorskoolse en laerskoolkinders is welkom by vanjaar se Kinderpinksterreeks. Kom leer saam, speel saam en lag saam! Die kinders is in goeie hande met Elzanne van der Westhuizen wat aan die woord sal wees.
This gebeurtenis has passed.